REFREIN:
NC G D
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
A D
Stoksielalleen op Saterdagaand
NC G D
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
A G A D
Stoksielalleen op ‘n Saterdagaand
1ste Vers:
D G D
Ek vra vir Tillie, maar Tillie sê sy willie
A
Miskien wil haar Sussie, maar haar sussie issie lussie
D G D
Toe dink ek aan Vossie, maar Vossie is okkie lossie
A D
Ek smeek toe vir Hannie, maar Hannie sê sy kannie
REFREIN
2de Vers:
Ek gaan na ou Fanie, maar Fanie hy’s nie darie
Toe vra ek vir Manie, maar Manie willie ganie
Ek bel toe vir Tysie, Tysie het ‘n meisie
Toe loop ek na Gysie, maar Gysie hy’s nie tuis
REFREIN
BRUG:
D A
Maar ek wil dans, dans, dans
G D
Kan ‘n man dan nie
A
О, dans, dans, dans
G D
Tot my hemp uithang
A G D
Ek wil dans, dans, dans op ‘n Saterdagaand
G D A D
Môre staan ek vroeg op om vis te gaan vang
3de Vers:
Ek nooi toe vir Rita, maar Rita sê vergeet ma’
En wat nou van Ta’ Hessie, maar dis buite die kwessie
Toe hoor ek by Mankie, Mankie sê nee dankie
Nou wag ek vir Kitty, want Kitty sê sy wietie

https://youtube.com/watch?v=N2leMlPKUpY