Intro:
e-|———————————-|
B-|-5-8-8-6-5————————|
G-|———–7-5-5-4-5————–|
D-|———————————-|
A-|———————————-|
E-|———————————-|
Koor:
C F C G C
Hier sit die manne in die Royal Hotel
F G
Ek ken mos vir Almal ek is almal se Pêl
C F
Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C
Hoe lyk die met nog so ‘n doppie daar
Intro
C G
Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop
C F
Hy’t vir die Springbokke doelgeskop
C G
‘n Leë bier blik kan hy maklik platdruk
F G
Met net een hou teen sy groot voorkop
Intro
Nou stel ek voor my ou vriend Fanie
Daar niks te wêreld wat Fanie pla nie
Ontmoet hom in die straat
Sê: ” Hoe gaan dit ou maat?”
Sê Fanie: ” Nee ek kan nie kla nie”
Koor
Intro
En sit die speurder Sersant De Kok
Hy drink sy whiskey so on the rocks
‘n Koel komkommer
Ons noem hom op sy nommer
Hy’s 00 007 De Kok
C
Hier sit die manne
F
Hier sit die manne
C
Hier sit die manne
F
Hier sit die manne
Koor
Intro
Van die noordweste kom Karel Bester
Dra Kortmou hemp en ‘n Khaki broek
Lank terug gebore
Hare kort om sy ore
Hy’s lief om te lag hy’s lief om te vloek
G
Hier langs die til sit ‘n man so stil
C F
Daar’s trane in sy oë
C G
Hy sê hy’s die baas van ‘n bankrot plaas
F C G C
Hier ver van die Klein Karoo
G C
Maar dis lekker
F C G C
Dis lekker, Dis tog te lekker hier
F G
Musiek op die draadloos en skuim op my bier
C f
Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C
Hoe lyk dit met nog so ‘n doppie daar
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne in die Royal Hotel
e-|———————————-|
B-|-5-8-8-6-5————————|
G-|———–7-5-5-4-5————–|
D-|———————————-|
A-|———————————-|
E-|———————————-|
Koor:
C F C G C
Hier sit die manne in die Royal Hotel
F G
Ek ken mos vir Almal ek is almal se Pêl
C F
Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C
Hoe lyk die met nog so ‘n doppie daar
Intro
C G
Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop
C F
Hy’t vir die Springbokke doelgeskop
C G
‘n Leë bier blik kan hy maklik platdruk
F G
Met net een hou teen sy groot voorkop
Intro
Nou stel ek voor my ou vriend Fanie
Daar niks te wêreld wat Fanie pla nie
Ontmoet hom in die straat
Sê: ” Hoe gaan dit ou maat?”
Sê Fanie: ” Nee ek kan nie kla nie”
Koor
Intro
En sit die speurder Sersant De Kok
Hy drink sy whiskey so on the rocks
‘n Koel komkommer
Ons noem hom op sy nommer
Hy’s 00 007 De Kok
C
Hier sit die manne
F
Hier sit die manne
C
Hier sit die manne
F
Hier sit die manne
Koor
Intro
Van die noordweste kom Karel Bester
Dra Kortmou hemp en ‘n Khaki broek
Lank terug gebore
Hare kort om sy ore
Hy’s lief om te lag hy’s lief om te vloek
G
Hier langs die til sit ‘n man so stil
C F
Daar’s trane in sy oë
C G
Hy sê hy’s die baas van ‘n bankrot plaas
F C G C
Hier ver van die Klein Karoo
G C
Maar dis lekker
F C G C
Dis lekker, Dis tog te lekker hier
F G
Musiek op die draadloos en skuim op my bier
C f
Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C
Hoe lyk dit met nog so ‘n doppie daar
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne in die Royal Hotel
https://youtube.com/watch?v=mKg-T7SvBvw