1ste Vers:
G
Daar’s ‘n land aan suiderkant
Dsus4 G Em
Kom deel in sy verhale
A7
Uit die ooste, weste, noorde
Dsus4 D
Suide toegebring
G
Dis ‘n land met wilde hand
Dsus4 G Em
Wat uitreik telkemale
A7 Dsus4
Om die hoop van môre te besing
REFREIN:
G C G
Dis ‘n land van kleure en klank
C G
Dis ‘n land van oorvloed en dank
A7 Dsus4
Dis ‘n land waar almal na strewe
G C G
Dis ‘n land sonder horison en
C G
Dis ‘n land wat weet hy kan
D G
Ook ‘n blyplek neerlê vir my
Watter man wat sy kind verstaan
Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan
Hierdie land bied almal ‘n lewe
Watter vrou sal haar kind vermaan
As daar vir hom ook ‘n plek in die son bestaan
2de Vers:
Daar’s ‘n land wat nooit verpand
Sy kosbaarste besitting
Vele mense, volke
Wat sy lewensdraad sal bly
Dis ‘n land wat koers kan hou,
Gee jy maar net die rigting
Van die môre ook vir jou en my
REFREIN + herhaal “hierdie land bied almal sy deel”
G
Daar’s ‘n land aan suiderkant
Dsus4 G Em
Kom deel in sy verhale
A7
Uit die ooste, weste, noorde
Dsus4 D
Suide toegebring
G
Dis ‘n land met wilde hand
Dsus4 G Em
Wat uitreik telkemale
A7 Dsus4
Om die hoop van môre te besing
REFREIN:
G C G
Dis ‘n land van kleure en klank
C G
Dis ‘n land van oorvloed en dank
A7 Dsus4
Dis ‘n land waar almal na strewe
G C G
Dis ‘n land sonder horison en
C G
Dis ‘n land wat weet hy kan
D G
Ook ‘n blyplek neerlê vir my
Watter man wat sy kind verstaan
Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan
Hierdie land bied almal ‘n lewe
Watter vrou sal haar kind vermaan
As daar vir hom ook ‘n plek in die son bestaan
2de Vers:
Daar’s ‘n land wat nooit verpand
Sy kosbaarste besitting
Vele mense, volke
Wat sy lewensdraad sal bly
Dis ‘n land wat koers kan hou,
Gee jy maar net die rigting
Van die môre ook vir jou en my
REFREIN + herhaal “hierdie land bied almal sy deel”
https://youtube.com/watch?v=nqYm3TtAgi0